Wees jouself
Kom beleef
en wees jouself!
Die gevoel van ’n plattelandse skool in die middel van ’n bedrywige wêreldstad – aan die voet van die ikoniese Tafelberg. Dis Laerskool Jan van Riebeeck – al vir 100 jaar die plek waar Afrikaanse kinders hulself kan uitleef. Hier word diversiteit gevier en elkeen se uniekheid en kindwees omarm.
Ons waardes
Eerlikheid
Verantwoordelikheid
Respek
Omgee
Loer wat dit beteken om ‘n Jannie te wees…
Geesweek 2023 – JvR Personeel
Kodering en Robotika
Landloop oefening